Afrikaanse Gedigte, Poësie, Digkuns En Prosa Geskryf Deur Willemien H S Lewis - Gepubliseerder Outeur • English Poems, Poetry, Artistic Poetry & Prose Written By Willemien H S Lewis - Published Author
Afrikaanse Gedigte, Poësie, Digkuns En Prosa Geskryf Deur Willemien H S Lewis : Afrikaanse Gedigte, Poësie, Digkuns En Prosa Geskryf Deur Willemien H S Lewis - Gepubliseerder Outeur • English Poems, Poetry, Artistic Poetry & Prose Written By Willemien H S Lewis - Published Author
waar die wolke saamtrek
en in’mekaar in’vou
en die wit`dons smelt weg
in die asuur’blou
en die son se strale lê lig`
jare vêr agter die
mistige yl- grys- grou
spiraal my hart en trek op
‘n knop ..